For a better experience please change your browser to CHROME, FIREFOX, OPERA or Internet Explorer.
Description
Price : R2,500.00 (Fixed)
Type : Sell
Date : July 19, 2021
Condition : New
Warranty : No
Location : Johannesburg, South Africa

Die doel van die program is om babas en kleuters op ‘n speel-speel wyse holisties (as ‘n geheel) te ontwikkel deur seker te maak alle perseptuele en motoriese vaardighede word geoefen. Dit dien dan as die basis vir die jare van formele leer wat voorlê.

Temas vir die eerste kwartaal sluit in:

Week 1 Wie is ek

Week 2 My familie

Week 3 My lyfie

Week 4 Higiëne

Week 5 My huis en veiligheid

Week 6 My vriende

Week 7 My gemeenskap

Week 8 Mense wat ons help

Week 9 Vervoer en Padveiligheid

Week 10 Paasfees

Die boks sluit in:

Volledige Kwartaal 1 beplanning

Stomppuntskêr

Vetkryt

Velttippenne

Witbord merker

Verfkwas

Verf rooi

Verf groen

Verf blou

Verf geel

Groot Pritt

Houtlym

Pypskoonmaker + krale

Blou kleursel

Groen kleursel

Rooi kleursel

Geel kleursel

Vergrootglas

Klei 3x125g

Sout 2x200g

Speelsand 2 x200g

Rooi plakker x5

Knope x30

Bottelproppe x25

Fluitjie

Kleeflint

Maskeerband

Borrels

Bordkryt boksie

Meel x500g

5 leë toiletrolletjies

Kombuisrolhouertjie

Koerant

Sponsies x2

Tandeborsel

Koeksoda x200g

Tissuepapier rooi/blou/oranje/geel

Papierkoppies x2

Deurskynende weggooikoppies x2

Tinfoelie

Glitter x2

Pennetjies x10

Emmertjie

Blou karton

Wattebolletjies x10

Bubble wrap

Boontjiesak

Skryfsakkie

Groot papierborde x6

Klein papierborde x6

Tekstuurlap

Tekstuurmat

Pool noodle

Lee Coke bottel

Spuitkannetjie

Ligte bal

Rekkies

Swart A4 papier

Pompoms

Knyptang(pennetjie, 2 roomysstokkies & 2 bottelproppies)

Leë medisynehouers x4

Reenboogsrys

Tamboeryn

Skuurpapier

Weggooimessie

Sosatiestokkie

Kleimat

Permanente merker

Lint

Strook plakkers (stickers)

Ziplock sakkie

Karton

Bierboks

Inspuiting

Pleisters

Weggooimasker

Verpakkingsboontjies

Koevert

Tangram stukke

Swart verf

Veter

Split pin

Swart kleursel

A4 sponsvelle rooi/oranje/geel/groen

Vuurhoutjies

Vleisbakkie

Wit lap

Wit vere

Wit wol

Gekleurde papier

Wol swart/bruin/cream

Tou

Ballonne

Kontak / DC Fix

Plastiek boks waarin alles verpak word

Gratis koerier binne Suid-Afrika.

Neem kennis dat alle pakkies eenkeer per maand op die eerste Maandag van die maand versend word. Bestel dus voor of op die 25ste om dit die daaropvolgende maand te ontvang.

 

 



Location
Post your rating

Similiar Ads
Top